top of page
WildeBoer Tjokker Moer
  • WildeBoer Tjokker Moer

    'n Tong klap vrek lekker drink tjoklit. Koud of warm, maak nie saak nie. Keer dat tjokkers vlooie in die maag kry. Moet weggesteek word vir grootmense anders drink hulle dit op.

    Beskikbaar in 'n fris 500gr pak.

      R102,95Price

      RELATED PRODUCTS

      bottom of page