top of page
Baai Baai Blobbie - 180 kapsules
  • Baai Baai Blobbie - 180 kapsules

    Baai Baai Blobbie is 'n metaboliese stimulant en vet verbrander. Wat kan Baai Baai Blobbie vir jou doen?

    Verhoog metabolise.

    Verbeterde energie-vlakke.

    Verbeter gemoedstoestand.

    Blokkeer vet opname.

    Verminder belustigheid (vir lekkergoed - nie DAAI lus nie).

    Maak jou mooi ferm.

    Voorkom vet produksie.

    Verlaag stresvlakke.

    Verminder gemoedsbekakking deur serotonien vervaardiging.

    Verlaag cholesterol.

    Onderdruk jou honger en vreterigheid. 

      R480,00Price

      RELATED PRODUCTS