top of page
WildeBoer Onbeskofte Moer
  • WildeBoer Onbeskofte Moer

    'n Donker geroosterde moerkoffie, van 'n geheime versnit van koffie bone uit 3 verskillende lande. 'n Heerlike onbeskofte moer vir daardie dae wanneer jy die swart mamba wat jou kortbroek bo hou, wil afhaal en almal sommer met die kop kant wil voeter. Die perfekte uitkamp en buitelug koffie. Maak 'n onbeskofte espresso. Nie vir sissies nie. 

      R95,95Price

      RELATED PRODUCTS

      bottom of page