WildeBoer Makker Moer
'n Medium geroosterde moerkoffie, van 'n geheime versnit van koffie bone uit 3 verskillende lande. Geurig, aromaties en ja wel, moer... lekker. Ideaal vir cappucinos en yskoffies. Elke beker proe soos meer. 'n Elke dag, heeldag koffie. Beslis Almal se Moer.
R95,95Price